Free delivery on all orders above R500

Gaan terug na:

Sale!

Trouvrou Resepteboek

Original price was: R565,00.Current price is: R495,00.

Trouvrou Resepteboek

Description

Die Trouvrou Resepteboek bevat resepte uit drie generasies: Ouma se Plaaskombuis, Mamma se Dorphuis en Sussie se Flat. Die Ouma-afdeling dek meer ingewikkelder resepte soos koeksisters en wildspastei. Mamma se afdeling is effe makliker. Sussie s’n is baie eenvoudig en dek tientalle bymekaargooi disse. Dis ‘n sagteband, 256 blad volkleur boek met 167 resepte en 65 kleurfoto’s wat jonk en vars is met n kombinasie van modern en nostalgies.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.