Description
My Klein Bybel en Gebedeboekie bevat van die mees geliefde Bybelverhale van alle tye. Elke pragtig-geïllustreerde storie word vergesel deur ‘n gebed uit die Psalms. Hierdie Bybel gee vir klein kindertjies ‘n liefde vir God se Woord en leer hulle van kleins af hoe om te bid. Vir 0- tot -4-jariges.
Reviews
There are no reviews yet.