Free delivery on all orders above R500

Gaan terug na:

Sale!

Kyk, Voel, Vat Diere

Original price was: R150,00.Current price is: R65,00.

Kyk, Voel, Vat Diere

SKU KVVD Category Tag

Description

Hierdie kompakte bordboekformaat stel woorde op ‘n prettige en eenvoudige manier aan baie jong kinders bekend. Hierdie boeiende bordboek is spesiaal ontwerp om kleuters te stimuleer en die ontwikkeling van motoriese vaardighede aan te moedig, en is gevul met reliefbeelde en teksture om aan te raak. Kinders sal daarvan hou om na prente van gelukkige babas te kyk en interaksie te he met die kleurvolle kunswerke.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.