Gratis aflewering op bestellings groter R1000

Gaan terug na:

Koekiemengsel : Sjokolade “Chip”

R145,00

Koekiemengsel Chocolade Chip

SKU Choc Category Tags , , ,

Description

Ons Sjokolade-skyfie Koekiemengsel (Choc-Chip) is die perfekte mengsel van ryk donker sjokolade-skyfies, botterdeeg, en smelt-in-jou-mond lekkerny. Met ons gerieflike voorbereide mengsel kan jy maklik ‘n baksel van hierdie “all-time” gunstelinge bak, wat verseker kinders en volwassenes sal laat smul. Elke voorbereide mengsel kom in ‘n gerieflike, herbruikbare 1L bottel met al die droë bestanddele wat nodig is om 80 tot 100 koekies te maak. Voeg eenvoudig eiers en botter by en volg die instruksies op die etiket vir heerlike koekies, perfek is vir enige geleentheid self te bak.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.