Gratis aflewering op bestellings groter R1000

Gaan terug na:

Sale!

Bamboo Kaasbord : Lekkerrr

Original price was: R350,00.Current price is: R225,00.

Bamboo Kaasbord : Lekkerrr

SKU BAMLR1 Category Tags , ,

Description

Hierdie pragtige bamboo kaasbord met perfekte handkaasrasper is die idiale metgesel vir jou gunsteling lekkerrr eg Afrikaanse kuiertjies, met kaas, biltong en goie wyn. Kombineer die bamboo kaasbord en vlekvrye staal handrasper om die aanbieding en genot van jou gunsteling “Lekkerrr” kuierbord saam te stel en te bedien.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.