Gratis aflewering op bestellings groter R1000

Gaan terug na:

Sale!

Knuppeldik aan Koningskos

Original price was: R450,00.Current price is: R385,00.

Meelboekmerkies, Bak en Brou, Generasies, Kookboek

SKU RBKDKK Category Tag

Description

Hierdie immergroen kookboek verskyn al sedert 1985 en is in 2023 vir 30ste keer herdruk. Nie om dowe neute nie. Maklike en vinnige beproefde resepte. Regtig flatervry! Hierdie resepteboek is deur die dames van die Pretoria Polisie Offisiersklub se kampioenbaksters opgestel. Op sigself spreek elke resep van beplanning en wye insig, want hier het ons met ‘n praktiese resepteboek te doen – nie alleen vir baasbaksters nie, maar ook vir beginners wat hul hand aan die kookkuns wil waag. Opvallend is die deurlopende humor – dit is net so heerlik soos die geregte. Daar verskyn ook kosbare wenke en gedagtes op elke bladsy – dit is net so heerlik as die gereg! Kyk maar net na Knuppeldikkie wat oral sy kop uitsteek en ‘n glimlag ontlok. Dit is vandag nogsteeds die fondse wat met hierdie boek ingesamel word. Hierdie fondse is ten bate van die SA Polisiegeriewefonds en die SA Polisiebejaardesorgfonds en word deur ‘n Trust beheer. Voorwaar ‘n spoguitgawe en ‘n moet in die kombuis van ieder en elk.

2 reviews for Knuppeldik aan Koningskos

  1. AfrNadmn

    Resensies vanaf Takealot se webtuiste

    Liza-Mari – 27 Dec 2023 (Reviewed 8 days after purchase)
    ‘Hardcover book. My mother-in-law is so happy with this book.’
    https://www.takealot.com/knuppeldik-aan-koningskos/PLID92537924

  2. AfrNadmn

    Resensies vanaf Takealot se webtuiste
    Tiaan – 02 Feb 2024 (Reviewed 7 days after purchase)
    ‘Best Book for beginner cooks.’
    https://www.takealot.com/knuppeldik-aan-koningskos/PLID92537924

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.