Description
Volgepak met kleurvolle Smarties, is hierdie koekies ‘n geurvolle en prettige varsgebakte lekkerny wat ‘n glimlag op enigeen se gesig sal bring. Bak ‘n baksel van hierdie onweerstaanbare koekies met ons voorbereide mengsel wat in ‘n gerieflike, herbruikbare 1L bottel met al die droĆ« bestanddele kom en dis genoeg om 80 tot 100 koekies te maak.
Reviews
There are no reviews yet.