Description
Moetnie laat die deur jou raak slaan, oppad uit nie… stop daardie deur met ons pragtige hartjie houtdeurstopper. Hierdie produk word vervaardig uit natuurlike hout. Die hout gee ‘n rustiese en aardse voorkoms en gevoel. Dit behou die klassieke toon van die oorspronklike, natuurlike hout.
Reviews
There are no reviews yet.