Gratis aflewering op bestellings groter R1000

Gaan terug na:

Sale!

Lief Jou Lyf : Mooi Boudtjies Badsout

Original price was: R95,00.Current price is: R60,00.

Mooi Boudtjies Badsout

Description

Hierdie pragtige “Mooi Boudjies Badsout” hou daarvan om in jou bad te duik… maak seker dat die water lekker warm is! Die wonderlike laventelgeur sal die kamer vul en jou onmiddellik laat ontspan. Dit is die perfekte geskenk om vir jouself te kry of om ‘n vriendin te bederf. Trots gemaak in Knysna, Suid-Afrika.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.