Description
Hierdie pragtige, gedrukte katoen trekkoordsak sal die perfekte geskenksak wees vir enige okasie se geskenkie. “You Are Loved”, klein trekkoordsak met verstelbare trekkoorde en pragtige woord en ontwerp gedruk aan beide kante. Verpak in ‘n self-seël sak met ‘n hangetiket. Engels.
Reviews
There are no reviews yet.