Description
Hierdie pragtige roomkleur, gedrukte katoen trekkoordsak sal die perfekte geskenksak wees vir enige okasie se geskenkie. Spreuke 31:25, lekker groot trekkoordsak met verstelbare trekkoorde en pragtige woord en ontwerp gedruk aan beide kante. Verpak in ‘n self-seël sak met ‘n hangetiket. Engels.
Reviews
There are no reviews yet.