Gratis aflewering op bestellings groter R1000

Gaan terug na:

Sale!

Ons Baba se Eerste Jaar : Seuns

Original price was: R250,00.Current price is: R185,00.

Afrikaanse Babajoernaal, Koester spesiale oomblikke

SKU BTGS Category Tags ,

Description

Gedurende die eerste twaalf maande is daar wonderlike oomblikke en gebeurtenisse om te onthou. Foto’s van spesiale tye saam en ontwikkelingsfases van ons kleinding wil ons koester. Hierdie pragtige geïllustreerde boek bied die geleentheid om die eerste jaar se belangrike mylpale en gebeure vas te vang.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.