Gratis aflewering op bestellings groter R1000

Gaan terug na:

Sale!

Lengte Meetkaart : Plaas

Original price was: R350,00.Current price is: R210,00.

Lengte Meetkaart

SKU LMK9 Category Tag

Description

Van babatjie tot “groot skool”, jou kleintjie groei so vinnig op… MAAK ELKE SENTIMETER TEL met ons pragtig ontwerpte lengte meetkaart. Stewige PVC wat sommer al die maats vir jare kan meet, met afmetings tot 190cm hoog vir die lang maats. Stewige toutjie aan bokant wat dit sommer maklik maak om op te hang.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.